1 / 27

Kleine Kaap - Selfsorg

Entire rental unit
hosted by Melanie
  1. 5 guests
  2. 3 bedrooms
  3. 2 beds
  4. 2 baths
Self check-in
Check yourself in with the lockbox.
Great location
100% of recent guests gave the location a 5-star rating.
Free cancellation before Jul 11.

AirCover

Every booking includes free protection from Host cancellations, listing inaccuracies, and other issues like trouble checking in.
Kleine Kaap is 'n ruim selfsorgeenheid op 'n werkende besproeiingsplaas in die Noord-Kaap, Bo-Karoo-streek. Dit is net 7.4 Km van Orania af, asook 50 km van Hopetown af. Hier kan gaste ontspan, al is dit net om rustig te oornag voor hulle weer die langpad see of huis toe aanpak.

Gaste wat hul bergfietse saambring kan die plaas so gaan verken, of jy kan te voet die heuwel aanpak om die uitsig van bo af te waardeer.

The space
Die huis bied slaapplek aan 5 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed sowel as 'n addisionele matras wat geskik is vir 'n kind. Hierdie twee kamers deel 'n tweede badkamer met 'n bad.

Die hoofleefarea het lugversorging en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en toonbank met 4 stoeltjies. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volledige DStv-pakket. Gratis WiFi-toegang is beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n buitelug-etenstafel en braaigeriewe sowel as 'n groot tuin waar kinders kan baljaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

What this place offers

Garden view
Mountain view
Kitchen
Wifi
Free parking on premises
HDTV
Washer
Air conditioning
Unavailable: Carbon monoxide alarm
Unavailable: Smoke alarm

Where you’ll be

Orania, Northern Cape, South Africa

7 nights in Orania

Jul 12, 2022 - Jul 19, 2022

5.0 out of 5 stars from 8 reviews

Hosted by Melanie

Joined in August 2021
  • 8 Reviews
  • Response rate: 100%
  • Response time: within an hour
To protect your payment, never transfer money or communicate outside of the Airbnb website or app.